Boek van die maand (resensie): ‘Tuisland’ deur Karin Brynard
Tuisland is die gesoute oud-joernalis Karin Brynard se derde spanningsroman, en myns insiens ook haar beste. Haar debuut, Plaasmoord, is met die UJ-debuutprys vir letterkunde en die M-Net-prys vir mees...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Goeie dood wat saggies byt’ deur Ilse van Staden
James Herriot se verhale oor sy dae as plattelandse veearts is van my lekkerste leesherinneringe. Herriot se gemaklike, humoristiese styl het nie net my onversadigbare tienerleeslus bevredig nie, maar...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Lugkasteel’ deur Annelie Botes
Annelie Botes is sonder twyfel een van die gewildste skrywers in Afrikaans. Vandat haar eerste roman in 1993 verskyn het, was dit duidelik dat ons hier met ʼn besondere, skreiend eerlike stem te doen...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Web’ deur Naomi Meyer
In hierdie skitterende, lekkerlees debuut ondersoek Naomi Meyer verskeie ernstige kwessies sonder dat die leser dit aanvanklik besef. Sophia en haar man Diederick, wat voorheen vir ʼn ruk in Ierland...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Misverstand’ deur Marita van der Vyver
Willem Prins is moedeloos. Van sy jeugdroom om Die Groot Afrikaanse Roman te skryf, het dadels gekom, en tot sy skaamte moet hy erotika onder ʼn skuilnaam skryf om die pot aan die kook te hou. Dis juis...
View ArticleBoek van die maand (resensie): Miles verbluf met verhaal van hond en onthou
Op ʼn dag, ʼn hond is die soort titel wat ewenwel die eerste woorde van ʼn verhaal kon wees, en dan inderdaad die woorde waarmee John Miles se jongste roman as’t ware reeds op die buiteblad begin. Die “op...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Die bergengel’ – Verbeelding wat deurgaans...
Dit is nie om dowe neute nie dat Carina Stander agter in Die bergengel na haarself as opgeleide beeldhouer verwys. Dit is juis haar vernuf om te verbeeld wat in dié roman, die eerste van drie, so...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Rooi haring’ deur Schalk Schoombie
Schalk Schoombie se jongste roman, "Rooi haring", is ʼn “troosroman”, een wat ʼn uitweg bied na ʼn wêreld van kos, glansganse én mediameelopers, gekenmerk deur naywer wat wrewel word en eindelik uitloop...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Die laksman se dogter’ deur Gerda Taljaard
Dit was die voorblad wat my die boek laat nadertrek het. Met die hoop dat die boek iets van dié noukeurige komposisie sal kan volhou. Wat wel die geval is, en wat die leser wat agter die storie aanlees...
View ArticleBoek van die maand: ‘Johanna’ deur Cas Wepener
Die skakering in vertelling vul Wepener knap aan deur teksture in te weef: onder meer geure (dié van Earl Grey-tee, kaneel, dennenaalde), seisoene en die wind. En stilte, skryf Johan Myburg.
View ArticleBoekresensie: Recce-resepte vir kos, die bos, die lewe
Dis nie net ’n lekkerleesboek met foto’s van legendariese Recces en stories oor hulle opleiding en geheime operasies nie, dis ook die ideale Kersgeskenk vir die mans in jou lewe, skryf Jaco Kirsten.
View ArticleBoek van die maand: ‘Spertyd’ deur Elsa Joubert
Johan Myburg skryf: 'Spertyd' is geen handleiding vir die ouderdom nie. Tog sal dit jammer wees as ʼn mens oud word sonder om kennis te neem van dié jongste boek van Elsa Joubert.
View ArticleBoek van die maand: ‘Die wêreld van Charlie Oeng’ deur Etienne van Heerden
Dit is ʼn verhaal wat die leser bewus maak van die verskillende maniere waarop ʼn mens na die wêreld kan kyk, dit is ʼn verhaal van hartstog en moord, een van ontdekking en aanvaarding, skryf Johan Myburg.
View ArticleBoek van die maand: ‘As in die mond’ deur Nicole Jaekel Strauss
Verskeie fasette van karakters kom in verskillende verhale na vore en stelselmatig vorm daar ʼn legkaart in die leser se verbeelding. Dié “speurwerk” is een van die aspekte wat die lees van Jaekel...
View ArticleBoek van die maand: ‘Die daggaboer’ deur Jean-Pierre de Kock
Duidelik beteken ontvlugting allermins dat jou lewe rimpelloos of sonder spanning gaan verloop. Veral as jy boer én handelaar wil wees. Én buitestander.
View ArticleBoek van die maand: Prooi deur Deon Meyer
Politieke intriges is ʼn integrale deel van die verhaal. Hou in gedagte dat die manuskrip van die boek afgehandel is voordat Cyril Ramaphosa president geword het, en dat die boek op die rak was voor die...
View ArticleBoek van die maand: ‘Die vertes in’ deur Zirk van den Berg
Benewens die historiese gegewe en die vernuftige ontwikkeling van die verhaallyn wat ʼn mens deurgaans boei benut die skrywer die geleentheid ten volle om afgesien van onmenslikheid ook elemente van...
View ArticleBoek van die maand: ‘Die troebel tyd’ deur Ingrid Winterbach
Moenie troebel met donker verwar nie. Die manier waarop Winterbach ironie hanteer in Die troebel tyd maak die leeservaring allermins ʼn somber affêre. Die boek is heerlik aweregs, polities onkorrek,...
View ArticleBoek van die maand: ‘Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey’
Die woordegevoeligheid en poëtiese inslag wat ʼn mens sou kon vermoed, is ruimskoots daar. Dis ʼn boek wat jou op verbeeldingsvlugte neem. Vasklou moet jy, want dié Pegasus is uitbundig.
View ArticleBoek van die maand: Die dao van Daan van der Walt
Hoe het ʼn mens alles wat jy beleef het nietemin oorleef, is die vraag wat bly huiwer nadat jy die boek klaar gelees het.
View Article