Boek van die maand (resensie): Die respektabele meneer Hartslief
Ilse Salzwedel resenseer Maroela Media se boek van die maand, Die respektabele meneer Hartslief (deur Chris Karsten) Brixton se eie Robin Hood Hierdie is ʼn ongewone spanningsroman met ʼn baie...
View ArticleBoek van die maand (resensie): Skuldig
Ilse Salzwedel resenseer Maroela Media se boek van die maand, Skuldig (deur Martin Steyn) Maak gerus gebruik van Graffiti-boeke se spesiale afslag aan Maroela Media-lesers. Martin Steyn se Skuldig is...
View ArticleBoek van die maand (resensie): Bambaduze
Ilse Salzwedel resenseer Maroela Media se boek van die maand, Bambaduze (deur Derick van der Walt) Ek hoor dikwels dat daar “niks” in Afrikaans is vir kinders om te lees nie, en nog minder vir...
View ArticleBoek van die maand (resensie): Boomkastele
Ilse Salzwedel resenseer Maroela Media se boek van die maand, Boomkastele, deur Schalk Schoombie (Human & Rousseau Uitgewers) Kitskos is heerlik, maar dis die Sondagmaaltye wat met liefde en fyn...
View ArticleBoek van die maand (resensie): Judaskus
Ilse Salzwedel resenseer Maroela Media se boek van die maand, Judaskus, deur Rudie van Rensburg (Quellerie) Judaskus van Rudie van Rensburg is die perfekte spanningsverhaal. Daar is interessante,...
View ArticleBoek van die maand (resensie): Monstersaad
Ilse Salzwedel resenseer Maroela Media se boek van die maand, Monstersaad, deur Madelein Rust (Lapa) Monstersaad is die tweede boek uit die pen van Madeleine Rust. Reeds met Die 13e Kaart, haar debuut...
View ArticleBoek van die maand (resensie): Skarlaken
Ilse Salzwedel resenseer Maroela Media se boek van die maand, Skarlaken, deur Irma Venter (Human & Rousseau) Skarlaken is die vierde misdaadroman uit die vaardige pen van die joernalis Irma Venter,...
View ArticleBoek van die maand (resensie): Huisies van papier
Ilse Salzwedel resenseer Maroela Media se boek van die maand, Huisies van papier, deur Dalena Theron (Random House Struik). Gereelde lesers wonder seker hoekom ek die boeke kies wat ek kies vir hierdie...
View ArticleBoek van die maand (resensie): Offerlam deur Chanette Paul
Ilse Salzwedel resenseer Maroela Media se boek van die maand, Offerlam, deur Chanette Paul (Lapa Uitgewers). Hoekom lees jy, liewe leser? Ek lees eerstens om vermaak te word – om deur ‘n storie...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Die verdwyning van Billy Katz’ deur Chris...
Ilse Salzwedel resenseer Maroela Media se boek van die maand, Die verdwyning van Billy Katz, deur Chris Karsten (Human & Rousseau). Min skrywers kan die psige van ‘n reeksmoordenaar so goed...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Oorlewingsgids vir ‘n bedonnerde diva’ deur...
Sophia Kapp het reeds met haar eerste boek, Die Erflating, vir haar ‘n plek oopgeskryf in boekkenners en boekliefhebbers se harte. Agt topverkoper liefdesromans en drie ATKV-Woordveertjies later, kan...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘558 dae’ deur Yolande Korkie
Pierre en Yolande Korkie van Bloemfontein se ontvoering in 2013 deur die terreurgroep Al Kaïda, het skokgolwe deur die wêreld gestuur. In haar aangrypende nuwe boek vertel Yolande oor hul aanhouding in...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Tussen die klippe’ deur Hans du Plessis
Tussen die klippe is Hans du Plessis se tiende roman. Hy skryf graag historiese fiksie, maar moenie jou daarteen blindstaar nie. Sy jongste roman, wat afspeel in die era kort na die Groot Trek, kon net...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Tuisland’ deur Karin Brynard
Tuisland is die gesoute oud-joernalis Karin Brynard se derde spanningsroman, en myns insiens ook haar beste. Haar debuut, Plaasmoord, is met die UJ-debuutprys vir letterkunde en die M-Net-prys vir mees...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Goeie dood wat saggies byt’ deur Ilse van Staden
James Herriot se verhale oor sy dae as plattelandse veearts is van my lekkerste leesherinneringe. Herriot se gemaklike, humoristiese styl het nie net my onversadigbare tienerleeslus bevredig nie, maar...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Lugkasteel’ deur Annelie Botes
Annelie Botes is sonder twyfel een van die gewildste skrywers in Afrikaans. Vandat haar eerste roman in 1993 verskyn het, was dit duidelik dat ons hier met ʼn besondere, skreiend eerlike stem te doen...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Web’ deur Naomi Meyer
In hierdie skitterende, lekkerlees debuut ondersoek Naomi Meyer verskeie ernstige kwessies sonder dat die leser dit aanvanklik besef. Sophia en haar man Diederick, wat voorheen vir ʼn ruk in Ierland...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Misverstand’ deur Marita van der Vyver
Willem Prins is moedeloos. Van sy jeugdroom om Die Groot Afrikaanse Roman te skryf, het dadels gekom, en tot sy skaamte moet hy erotika onder ʼn skuilnaam skryf om die pot aan die kook te hou. Dis juis...
View ArticleBoek van die maand (resensie): Miles verbluf met verhaal van hond en onthou
Op ʼn dag, ʼn hond is die soort titel wat ewenwel die eerste woorde van ʼn verhaal kon wees, en dan inderdaad die woorde waarmee John Miles se jongste roman as’t ware reeds op die buiteblad begin. Die “op...
View ArticleBoek van die maand (resensie): ‘Die bergengel’ – Verbeelding wat deurgaans...
Dit is nie om dowe neute nie dat Carina Stander agter in Die bergengel na haarself as opgeleide beeldhouer verwys. Dit is juis haar vernuf om te verbeeld wat in dié roman, die eerste van drie, so...
View Article